Opkomende Datums/Roetes:
26 Junie – Bloem na George/Mosselbaai
28 Junie – Mosselbaai/George na Bloem
17 Julie – Bloem na George/Mosselbaai
19 Julie – Mosselbaai/George na Bloem
7 Aug – Bloem na George/Mosselbaai
10 Aug – Mosselbaai/George na Bloem
28 Aug – Bloem na George/Mosselbaai
30 Aug – Mosselbaai/George na Bloem
Besoek gerus ons Facebook blad of skakel ons by 063 733 2370 vir die res van die datums.

Ons het vandag, 7 April 2024, van Padlangs Express gebruik gemaak vanaf Mosselbaai na Bloemfontein. Ten spyte van al die storms (erge wind en reën) het ons baie veilig gearriveer op tyd. Baie dankie vir jul besonderse, uitstaande diens!
Trudie Oosthuizen
Dankie Padlangs vir julle uitmuntende en vriendelike diens. Ek sal julle hoogs aanbeveel by almal wat van ‘n shuttle wil gebruik maak.
Cecile Megannon
Heerlike ontspanne rit van George tot Bloemfontein. Vriendelike, Hartline, Konsidererende, Omgee, personeel. Baie dankie.
Hilda Holtzkampf
‘n Goeie reis begin met ‘n goeie voertuig en ‘n hartlike ontvangs, baie baie dankie, dit was ‘n spesiale reis saam met spesiale mense.
Christa Nel
Ons dogter het van Padlangs gebruik gemaak en was 100% tevrede met die diens. Kan hulle ten volle aan beveel.
Privaat Passasier
Dankie dat ons van julle kon gebruik maak en vir julle vriendelike diens.
Tiensie & Charlene Delport