‘n Gemaklike, bekostigbare en veilige pendeldiens vanaf Bloemfontein na die Wes-Kaap.
‘n Top gehalte familie besigheid gestig deur opregte Vrystaters wat ken van grondpaaie, langpaaie en dik-desember see vakansies. Ons is lief vir mense en ons weet ons krag kom van bo, daarom sal Padlangs altyd gedryf word deur christenskap en ons mooie land.
Ons betroubare en opgeleide drywers in die luukse Toyota Quantum is ons trots en ons kan nie wag om dit met jou te deel nie. Daar is NIKS lekkerder as om ons Padlangs passasiers gelukkig te sien nie!
So wees gerus, al jou belangrike reisbehoeftes SAL bevredig word.
” Dit sal jou omvou soos die reuk van reën op ‘n stofpad en vars gebakte brood in ‘n plaaskombuis, want ons verstaan van mense! “

‘n Gemaklike, bekostigbare en veilige pendeldiens vanaf Bloemfontein na die Wes-Kaap.
‘n Top gehalte familie besigheid gestig deur opregte Vrystaters wat ken van grondpaaie, langpaaie en dik-desember see vakansies. Ons is lief vir mense en ons weet ons krag kom van bo, daarom sal Padlangs altyd gedryf word deur christenskap en ons mooie land.
Ons betroubare en opgeleide drywers in die luukse Toyota Quantum is ons trots en ons kan nie wag om dit met jou te deel nie. Daar is NIKS lekkerder as om ons Padlangs passasiers gelukkig te sien nie!
So wees gerus, al jou belangrike reisbehoeftes SAL bevredig word.

ONS MISSIE
Om in elke passasier se unieke individuele reisbehoeftes te voorsien deur te fokus op veiligheid, bekostigbaarheid en gemak. Ons passasiers sal altyd ons heel eerste prioriteit wees.
ONS VISIE
Om Suid Afrika se nommer een privaat pendeldiens verskaffer te word en om só uit te brei dat ons in die toekoms meer as een diens na die tafel bring!

Ons het vandag, 7 April 2024, van Padlangs Express gebruik gemaak vanaf Mosselbaai na Bloemfontein. Ten spyte van al die storms (erge wind en reën) het ons baie veilig gearriveer op tyd. Baie dankie vir jul besonderse, uitstaande diens!
Trudie Oosthuizen
Dankie Padlangs vir julle uitmuntende en vriendelike diens. Ek sal julle hoogs aanbeveel by almal wat van ‘n shuttle wil gebruik maak.
Cecile Megannon
Heerlike ontspanne rit van George tot Bloemfontein. Vriendelike, Hartline, Konsidererende, Omgee, personeel. Baie dankie.
Hilda Holtzkampf
‘n Goeie reis begin met ‘n goeie voertuig en ‘n hartlike ontvangs, baie baie dankie, dit was ‘n spesiale reis saam met spesiale mense.
Christa Nel
Ons dogter het van Padlangs gebruik gemaak en was 100% tevrede met die diens. Kan hulle ten volle aan beveel.
Privaat Passasier
Dankie dat ons van julle kon gebruik maak en vir julle vriendelike diens.
Tiensie & Charlene Delport